02547cam a2200325 4500 593246378 TxGeo 20220728120000.0 ||||||s2012||||||||||||||||||||||||und|u 9781415323038 1415323038 ffd6e3a7-ae5c-459d-ba37-31ca8a4cfe53 OverDrive (Reserve ID) 1203947 OverDrive (Product ID) TxGeo Kingsbury, Karen. Die Brug [Libby] : n Roman. Struik Christian Media, 2012. Christian life. Christian practice. Format: OverDrive Adobe EPUB eBook, Filesize: 517kB. Format: OverDrive OverDrive Read. Fiction. Literature. Christian Fiction. HTML:<p>Waarom gebeur wonderwerke en tweede kanse altyd gedurende Kerstyd? Die Brug, 'n splinternuwe roman deur die New York Times topverkoperskrywer Karen Kingsbury, vertel die hartroerende verhaal van twee paartjies wat liefde en betekenis in 'n boekwinkel gevind het en wat geraak is deur die soort wonderwork wat slegs tydens Kerstyd plaasvind—die wonderwerk van 'n tweede kans. Kelly Allen woon in Portland, maar het haar hart verloor in Franklin waar sy vyf jaar gelede die man agtergelaat het wat sy nog nooit kon vergeet nie. Ná 'n aantal jare weg, woon Kade Henderson nou weer in Franklin. Hier herleef hy die verlede in 'n klein boekwinkel, Die Brug, en onthou hy die baie ure wat hy en Kelly daar deurgebring het. Kade en Kelly se gunstelingboekwinkel is egter in die moeilikheid. Vir 30 jaar het Jerry en Donna Barton Die Brug bestuur, maar in Mei het die honderd-jaar vloed deur die winkel gestroom en bykans elke winkel op die dorp verwoes. Moedeloos en sonder antwoorde ry Jerry deur 'n sneeustorm met die idee om sy eie lewe te neem. Maar voor hy 'n besluit kan neem, verloor hy beheer van die motor en tref sy motor 'n paal. Skielik, in die aansig van tragedie, begin wonderwerke plaasvind. Karen Kingsbury lewer 'n klassieke, hartroerende verhaal oor die honderd-jaar vloed, verlore liefde en die kosbaarheid van vriendskap.</p>. Media Type: eBook. Importer Version: 2014-01-08.01 Import Date: 2022-07-27 20:00:02. https://samples.overdrive.com/?crid=FFD6E3A7-AE5C-459D-BA37-31CA8A4CFE53&.epub-sample.overdrive.com Excerpt (Adobe EPUB eBook) https://samples.overdrive.com/?crid=FFD6E3A7-AE5C-459D-BA37-31CA8A4CFE53&.epub-sample.overdrive.com Excerpt (OverDrive Read) QS5